Radio Tygerberg 104FM Boekrak met Ingrid Venter

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Weekly English South Africa Arts
425 Episodes
300 – 320

Boekrak 27 Des 2018

1. I beg to differ Peter Storey Tafelberg 2. Kainsmerk Annelie Botes Penguin 3. Steinheist Rob Rose Tafelberg 4. Dag drie Jeanette Stals Lapa 5. Die voortvlugtige Terri Blackstock Cum 6. Plakkerpret met 555 voertuie/perde en ponies H&R 7. Die Groot storie S.Holloway,TvWyngaard,W Strauss Struik
27 Dec 2018 8 min

Boekrak 20 Des 2018

1. 'n Nuwe seisoen Beverley Lewis Struik 2. When we were young Karen Kingsbury Struik 3. My love story Tina Turner Penquin 4. Saartjie nr 7 Bettie Naude H&R 5. Trompie nr 7 Topsy Smith H&R
20 Dec 2018 6 min

Boekrak 13 Des 2018

1. Engele op 'n missie Karen Kingsbury Struik 2. Verlos deur genade Jil Eileen Smith CUM 3. Vladimir Putin: Life Coach Rob Sears Penguin 4. Gesonde gesinsverhoudings Johan Smith CUM 5. A Passion for Position Afrika Mhlophe Struik 6. Daar is 'n engel in my koskas Willie Straus H&R 7…
13 Dec 2018 12 min

Boekrak 06 Des 2018

1. Maak 'n opskuif Caroline Leaf CUM 2. Nader aan God nader aan mekaar E en B van Rensburg Struik 3. Vroue van die Woord Jannie Pelser CUM 4. Kragtige denke vir elke dag Joyce Meyer Struik 5. Here hoor U my? Nina Smit Struik 6. Uit die Beek Barend…
6 Dec 2018 8 min

Boekrak 29 Nov 2018

1. Vertrou op die Here CUM 2.Genade vir vandag CUM 3. Dagbeplanner 2019 CUM 4. Angus Buchan beplanner x2 CUM 5. Geloof, Hoop, Liefde 2019 CUM 6. Prof jaarbeplanner 2019 CUM 7. Jer 29.11 Dagbeplanner CUM 8. Dagbeplanner vir kinders 2019 x3 CUM
29 Nov 2018 6 min

Boekrak 22 Nov 2018

1. 10 Dinge wat ek wens Jesus nie gese het nie Victor Cooligan CUM 2. 'n Hart vol hoop Tessa Afshar CUM/Struik 3. Platteland, seisoens kos H&R 4. Jesus Avonture Karolus en Lente Christ art kids 5. My prinses leer om te deel Amy Carlson Christ art kids 6. My…
22 Nov 2018 10 min

Boekrak 15 Nov 2018

1. Die troebel tyd Ingrid Winterbach H&R 2. Uitvee bybel aktiwiteite Christ Art Kids 3. Blasjan en die blou kitaar Koos Kombuis Penguin 4. Wie is Jesus regtig N.Taylor & P Ryken CUM 5. Wie is die Heilige Gees N.Taylor & P Ryken CUM 6. 'n Tuin vir Tersia Helena…
15 Nov 2018 9 min

Boekrak 08 Nov 2018

1. Loosing Emma Lizel Barnes Skrywer 2. Dans met my Cynthia Robertson Lapa 3. Logika van die liefde Marile Cloete Lapa 4. Too close to breath Olivia Kieman Jonathan Ball 5. Gebede ut die Woord CUM 6. Gebede vir 'n ma se hart Dalene Reyburn CUM 7. Shaka Rising Luke…
8 Nov 2018 8 min

Boekrak 25 Okt 2018

1. In the middle of the mess Sheila Walsh Struik 2. Reis deur die hart Leadra Naude Lapa 3. Aankoms en Vertrek Pat Stamatelos Penguin 4. Die vertes in Zirk van din Berg Kwela 5. Huppelkind WO Kune Tafelbrg 6. Lotta Die kangeroe se skoen Alice Pantermuller H&R 7. Stories…
25 Oct 2018 8 min

Boekrak 18 Okt 2018

1. A life beyond amazing Dr David Jeremiah Struik 2. Retoer Marita van der vyfer Lapa 3. Sondag Irma Venter H&R 4. Leefstyl Bybel vir vroue Lux Verbi 5. Landbou boerekos Arina du Plessis H&R 6. The book of Acts Dinise Padyachee CLF
18 Oct 2018 8 min

Boekrak 11 Okt 2018

1. The SA Vegan Cookbook Leozette Roode H&R 2. Stoffel die boer / se skool William Bee H&R 3. Wie is jy Mnr Slym Zanri Kritzinger Tafelberg 4. Verhale uit die Bybel vir jong gelowiges Dave Strehler Christian Art Kids 5. Emma en die Middernagman Marianna Brandt H&R 6. Take…
11 Oct 2018 9 min

Boekrak 04 Okt 2018

1. Elf dae op 'n eiland Elizabeth Wasserman Tafelberg 2. Al wat oorbly Santjie van der Merwe Lapa 3. Die Wens Beverley Lewis CUM 4. Stof Alettie an den Heever Quellerie 5. Panda en sy wollerige maats David Stancliff Christian Art Kids 6 n Skatkis vol stories Joy Mol Christian…
4 Oct 2018 7 min

Boekrak 27 Sep 2018

1. Jamie Cooks Italy Jamie Cook Penquin 2. Skuif en loer syfes H&R 3. Skuif en loer kleure H&R 4. Deur water en vuur Karin Combrink Lux Verbi 5. Bloed dunner as water Charne Kemp Tafelberg 6. Pharos Junior 2talige skoolwoordeboek NB Uitgewers 7. Stalmaats Omnibus 1 Lize le Roux…
27 Sep 2018 6 min

Boekrak 20 Sep 2018

1. Noag se ark Louisa Staines Christian Art Kids 2. Die skepping Louisa Staines Christian Art Kids 3. Lotta se lewe A Panermuller & D Kohl H&R 4. Die swakste Restaurant in die heelal J Jacobs & D Blankenaar lapa 5. Ta-Da. Lyk moeilik maar is maklik Johane Neilson Jonathan…
20 Sep 2018 8 min

Boekrak 13 Sep 2018

1. Turn it around Angelique du Toit Struik 2. Stoffel die bouer / se garage William Bee H&R 3. Once upon a Rhinoceros Aviril v d Merwe Penguin 4. Ordering your private world Gordon MacDonald Struik 5. This is South Africa Peter Borchett Penguin
13 Sep 2018 9 min

Boekrak 06 Sep 2018

1. Keur 4 Christine le Roux H&R 2. Genade vir gister Irene Hanekom CUM 3. Christus bly ons hoop Herman Breytenbach CLF 4. Muslim Hank Volgraaf Struik 5. Blydskap wat bly Stephan Joubert CUM 6. Bennie boekwurm Louise Smit H&R
6 Sep 2018 8 min

Boekrak 30 Aug 2018

1. Ek maak reg vir skool H&R 2. Ons kyk vir die donkiemaan Jeanne Henning Els CLF 3. Die groot aanhalingsboek Lux Verbi 4. Soar T D Jakes Struik 5. Brief vir Reina Elsa Winkler Lux Verbi 6. The sapphire widow Dinah Jeffries Penguin
30 Aug 2018 8 min

Boekrak 23 Aug 2018

1. Troos wanneer jy treur Isak Burger Carpe Diem 2. Wanneer die doodsengel oor j drmpel tree Ria Witz skrywer 3. Net die oortjies v d seekoei Cbus Galloway Penquin 4. Dowe Gode Dibi Breytenbach Lapa 5. Die rooikop en die redakteur Andre P Brink H&R 6. My bielieboek vol…
23 Aug 2018 9 min

Boekrak 16 Aug 2018

1. Eerste Sprokies [x4] K Put & S Touliatou H&R 2. Laat die potte prut P Marias & oosthuizen H&R 3. Dubbelspiraal Andre Jansen Quellerie 4. Hope for your marriage C & A Hurst Struik 5. Veldiep Fanie Viljoen Tafelberg 6. Ramaphosas's turn Ralph Mathekga Tafelberg
16 Aug 2018 9 min

Boekrak 09 Aug 2018

1. Ankers vir vandag Nadine Blom Lux Verbi 2. Bruistablette vir die lewe Susan Coetzer Lux Verbi 3. Boerekos met 'n twist Annelien Pienaar H&R 4. Stroomop Adeline Radloff Quellerie 5. Die avonture van Anna Atoom Elizabeth Wasserman Tafelberg 6. Helena Hugo Omnibus Jasmyn
9 Aug 2018 8 min
300 – 320