ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

DS TROMP - DIE DOOD IS N WERKLIKHEID

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
20 Sep 6AM 32 min

NUWE MÔRE | Die Goeie Ou Dae

Moenie bly in die goeie ou dae nie | Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
18 Sep 3 min