Maroela Media Vuurvreters

Vuurvreters

Vuurvreters is Maroela Media se aksiebelaaide radiospanningsverhaal wat jou hoendervleis gaan gee.
Rolverdeling:
Agent Henry Vogel – Antowan Nöthling;
Agent Sally Bloemhof – Su-an Müller-Marais;
Direkteur Victor Fransman – Anton Dekker;
Septimus Steyn – Lochner de Kock;
Leonie Verster – Bettie Kemp;
Tina Truter – Ria Smit;
Rhoda van der Ross – Heidi Mollentze;
Adjunkminister Titus Bantjies – Duncan Johnson;

Vervaardiger: Bettie Kemp;
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak;
Skrywer: Joe Kleinhans.
Afrikaans Read by Bettie KempSouth Africa Performing Arts · Arts Narrated by Bettie Kemp
80 Episodes
60 – 80

Vuurvreters: Episode 61

Voorsitter Septimus Steyn maak ’n skokkende ontdekking wat sy asem wegslaan. Wat doen hy volgende?
Season 1 / Episode 61 4 min

Vuurvreters: Episode 62

Nog is dit het einde niet! Dit word ’n lang Vrydagaand vol drama. Nood bring mense soms nader aan mekaar. Met wie gebeur dit vanaand?
Season 1 / Episode 62 4 min

Vuurvreters: Episode 63

Dis dringend tyd om dinge in Magnoliadal te analiseer. Direkteur Fransman het ’n teorie of twee wat dadelik getoets moet word.
Season 1 / Episode 63 4 min

Vuurvreters: Episode 64

Wie tree baie vreemd op in Mooigesig? Wie is oorlede Anita Winckler se skoonseun?
Season 1 / Episode 64 5 min

Vuurvreters: Episode 65

Mooigesig beleef sy heel eerste ‘waterboarding’ en skielik kom daar waarhede aan die lig.
Season 1 / Episode 65 4 min

Vuurvreters: Episode 66

Die blou Maandag wil nie end kry nie. Agent Henry Vogel loop onder direkteur Fransman se skerp tong deur. Waaroor?
Season 1 / Episode 66 4 min

Vuurvreters: Episode 67

Die groot waarheid rondom die jukskeie laat meer mense regop sit. Ouma Leonie Verster is op die oorlogspad. Hoekom?
Season 1 / Episode 67 5 min

Vuurvreters: Episode 69

’n Bedremmelde groepie mense staan in die wagkamer van die Montana Hospitaal en wag angstig op nuus van die dokter.
Season 1 / Episode 69 4 min

Vuurvreters: Episode 70

Agent Sally Bloemhof se geduld is by breekpunt. Sy besluit dis tyd om ferm op te tree. Wie kry ’n ontstellende oproep?
Season 1 / Episode 70 4 min

Vuurvreters: Episode 71

Direkteur Fransman en agent Sally Bloemhof is ewe bekommerd. Hoekom is die oorsprong van die oproep skielik belangrik?
Season 1 / Episode 71 4 min

Vuurvreters: Episode 72

Die jukskeie word weer ’n lastige turksvy. Wie is baie ongemaklik as die oorsprong van die oproep bekend word?
Season 1 / Episode 72 5 min

Vuurvreters: Episode 73

Waarheen het direkteur Fransman die afgelope week verdwyn en hoekom? Hoor wie is skielik terug op Mooigesig.
Season 1 / Episode 73 5 min

Vuurvreters: Episode 74

Voorsitter Steyn het ’n klein hartjie en kry ander gedurig jammer. Dit maak ongelukkig van hom ’n prooi wat maklik op sleeptou geneem word. En dit gebeur weer ’n keer.
Season 1 / Episode 74 5 min

Vuurvreters: Episode 75

Dis soms tyd om ou meubels te vervang en ouma Leonie Verster besluit vandag is só ’n dag. Dis egter nog lank nie die einde van haar blou Maandag nie. Op wie fokus die skurke?
Season 1 / Episode 75 4 min

Vuurvreters: Episode 76

Ouma Leonie Verster kry ’n oproep wat haar een van die grootste besluite van haar lewe laat neem. Hoor wie laat sy in die duisternis oor haar besluit.
Season 1 / Episode 76 4 min

Vuurvreters: Episode 77

Direkteur Fransman en sy agent kry min leidrade op die misdaadtoneel. Die direkteur besef tyd is ’n faktor en hy sal gou moet speel.
Season 1 / Episode 77 4 min

Vuurvreters: Episode 78

Ouma Leonie Verster onderneem een van die belangrikste missies van haar lewe. Dit word ’n bitter lang Maandagnag met baie drama.
Season 1 / Episode 78 4 min

Vuurvreters: Episode 79

Direkteur Victor Fransman word na ’n huis ontbied. Hy hoor vir die eerste keer van verskillende sindikate.
Season 1 / Episode 79 5 min

Vuurvreters: Episode 80

’n Nuwe waarheid rondom die moorde is op die tafel. Direkteur Fransman neem intens kennis daarvan. Sal dit die ondersoek in ’n nuwe rigting stuur? ’n Belangrike ooreenkoms word aangegaan.
Season 1 / Episode 80 5 min
60 – 80