Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Susan Lombaard (HUB - maroela media) vertel hoe sy 'n hond vir die kantoor aangeneem het en hoe Japie (hond) gehelp het met terapie onder werknemers. Dr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige van Centurion vertel ook oor die voordele (en nadele) ivm die gebruik van diere in terapie.
Jamie Potgieter & Libby Nitrel van NSRI se stasie 27 kom gesels oor hulle betrokkenheid en rol by die organisasie. Dr Lynette Nel, Psigiater gesels oor trauma en die hantering daarvan.
Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels oor die afname in Covid-19 passiënte en ook hulle eie observasies ivm Covid-19 as 'n virus in 'n pasient.
Dr André Hattingh gesels telefonies oor sy organisasie, Pediatric Care South Africa. Hennie Joubert en EZmed gesels oor tegnologie en hoe dit die dokter spreekkamer verander.
Dr Jaco van Niekerk - oorsig van Covid-19 totdusver en Prof Lisanne du Plessis (US) vertel meer oor voordele van borsvoeding en wereld borsvoed week 01 - 07 Aug
JC van Zyl van Weavind & Weavind gesels oor jou regte wanneer dit kom by inperkings maatreëls. Hennie Joubert van EQiGate gesels oor "OHS" en wat die wet sê ivm Covid-19 en jou besigheid.
Dr Jaco van Nieker en Dr Jacques Koning gesels oor die stand van sake by ons hospitale ivm Covid-19
1 Jul 2020
23 min
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.