ON AIR

GROOTfm 90.5

Loading player...
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op DStv oudiokanaal 820 of laai gerus ons app af om enige plek in die wêreld na ons te luister.

Recent podcast episodes

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min

#GROOTtrauma | 7 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026…
7 Oct 41 min