Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
1780 – 1800

ToekomsVenster: Barmhartigheid

God ken ʼn baie hoë premie aan barmhartigheid toe. Sy hele bediening in en deur sy Seun Jesus Christus is ʼn bewys van ongekende barmhartigheid. Ons word geroep om dieselfde te doen.
28 Sep 2018 4AM 2 min

ToekomsVenster: Almal het gesondig

Ons almal is worstelend op weg met God en dis net sy genade dat ons staande bly. Hoe slaag ons bevooroordeeldheid jeens ander mense die liefdestoets van God?
28 Sep 2018 4AM 2 min

ToekomsVenster: Liefde

Om jouself lief te hê is nie die probleem nie maar om jouself konsekwent ten koste van ander lief te hê is sonde.
28 Sep 2018 4AM 2 min

ToekomsVenster: Rykdom is ’n gawe

As die Here jou met rykdom seën waak dat dit nie jou van Hom vervreem nie. Rykdom is ʼn gawe soos alle ander gawes en word vir die saak van die Koninkryk gebruik.
28 Sep 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Die keuses wat jy moet maak

Ons wil graag weet dat mense van ons hou en daarvan hou om ons in hul besig wees in te sluit. Dit kom dikwels teen ʼn prys. Die Spreuke bundel het baie te sê oor die keuses wat mense moet maak.
17 Sep 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Jou eie lewe moet getuig

Ons wil sekerlik almal geken word as mense wat op geloofwaardige wyse ons getuienis in hierdie wêreld uitleef. Jakobus help ons met die meetsnoer wat daarvoor aangelê word.
17 Sep 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Dit wat jy sê

Ai, die Jakobus druk sy vinger waar dit baie gevoelig is. Die tong het die meeste van ons al in troebel waters laat beland.
10 Sep 2018 8AM 3 min

ToekomsVenster: Te midde van beproewing

Dit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp. Jakobus stapel die vrug van geloof te midde van beproewings op mekaar: geloof, volharding, geestelike rypheid, geen tekortkoming nie.
3 Sep 2018 10AM 3 min
1780 – 1800