ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe - wit, swart en grys

Loading player...
Sy Naam sluit die hemel, ook hier op aarde oop. Niks meer en niks minder nie. Dit plaas die dinge waaroor ons so oortuigend stry in perspektief.
1 Jul 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min