Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
520 – 540

ToekomsVenster: Sy naam is heilig

Intussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
4 Dec 2023 7AM 2 min

Luister: So het ToekomsVenster begin

Sowat twee jaar gelede is die opsigter, sy vrou en seun op ʼn vakansie see toe gestuur. Vir mense wat nie eers die binnekant van die nabye winkelsentrum ken nie, was dit ʼn lewensveranderende ervaring. Kom luister hoe ds. Jannie Pelser meer oor die ontstaan van ToekomsVenster vertel.
4 Dec 2023 6AM 4 min

ToekomsVenster: Jesus kom weer

Waarom stel mense uit en, meer nog, waarom waag hulle om die ewigheid sonder God in Christus Jesus aan te durf?
28 Nov 2023 7AM 1 min

ToekomsVenster: Sien jy dit?

So ry ek en sien met my oë drie jongmanne wat die sement-geplaveide eilandjies met ʼn graaf en besem aandurf.
27 Nov 2023 9AM 3 min

ToekomsVenster: Die Here bring vrede

Mag die Here kragtig ingryp, ware bekering bring in die harte van mense wat die besluite maak. Mag die Here vrede bring in die Midde-Ooste.
11 Nov 2023 9AM 2 min
520 – 540