ToekomsVenster | Begin daarvolgens lewe

Loading player...
Ek is ʼn gunsgenoot, ʼn erfgenaam en ʼn mede-erfgenaam van God in Christus Jesus. Dalk tyd dat ons hierdie status bewustelik toeëien en daarvolgens begin lewe.
8 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min