Moneyweb Radio RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak.

Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.
Monthly Afrikaans South Africa Business News · Investing
28 Episodes
20 – 28
20 – 28