Kosmos 94.1 Kosmos Diere Minuut

Kosmos Diere Minuut

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale.

Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor. Jy kan jou vraag aan dokter Theuns rig om lig te werp op die onderwerp. Stuur nou jou VRAAG per Whatsapp na 085 127 3000 met die kodewoord Dier en Dr Theuns help graag.

Dis elke Woensdag kwart voor vier op Kosmos 94.1
Weekly Afrikaans Namibia Kids & Family
68 Episodes
52 – 68

Hoe Om Jou Dier Op Te Lei

Dr Theuns gee raad oor hoe om jou troeteldier op te lei en te leer om 'n toertjie te doen.
23 Jan 2020 3 min

Troeteldier en medisyne

Vandag waarsku dr. Theuns om nie vir troeteldiere medikasie te gee wat bedoel is vir mense nie, praat eers met jou veearts daaroor.
23 Oct 2019 3 min

Troeteldiere en gewig

Dr. Theuns vertel vandag vir jou hoe om jou troeteldier se gewig te beheer.
9 Oct 2019 4 min

Baba Hondjies

Vandag gesels dr. Theuns oor baba hondjies en hoe om na hulle om te sien.
11 Sep 2019 2 min

Inentings

Vandag gesels dr. Theuns Laubscher oor inentings van troeteldiere.
2 Sep 2019 3 min
52 – 68