Kosmos 94.1 Kosmos Diere Minuut

Kosmos Diere Minuut

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale.

Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor. Jy kan jou vraag aan dokter Theuns rig om lig te werp op die onderwerp. Stuur nou jou VRAAG per Whatsapp na 085 127 3000 met die kodewoord Dier en Dr Theuns help graag.

Dis elke Woensdag kwart voor vier op Kosmos 94.1
Weekly Afrikaans Namibia Kids & Family
68 Episodes
32 – 52

Neem video-grepe en foto's as bewys

Dr Theuns gesels oor daardie diere maniere wat jy oor wil raad hê maar jy weet net nooit hoe om dit reg te verduidelik nie. Dit is hier waar video-grepe en foto's baie belangrik is.
5 Aug 2020 3 min

Nuwe troeteldier op die werf?

Dr Theuns gee hierdie week raad oor hoe jy die nuweling kan laat aanpas en inpas by die troeteldiere wat al reeds daar is.
8 Jul 2020 3 min

Raad rondom jou kat se kwale

Kom jy agter dat jou kat anders reageer as gewoontlik? Luister wat dit moontlik kan wees saam met Dr Theuns.
3 Jun 2020 3 min

Bene en jou troeteldier

Dr Theuns gesels hierdie week oor daardie lekker bene wat jy so vir jou troeteldier gee en hoekom dit gevaarlik is.
13 May 2020 2 min

Het jy 'n mak voëltjie in die huis, Dr Theuns gee raad

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale. Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor…
6 May 2020 4 min

Dr Theuns gee raad hoe om vir Wollie of Kietsie te vervoer

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale. Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor…
29 Apr 2020 2 min

Dr Theuns gee huisrate vir jou troeteldier se kwaal

Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale. Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor…
22 Apr 2020 4 min
32 – 52