Medisyne vir troeteldiere in die stad, wat om te gee en wat nie
--:--
Dr Theuns Laubscher gesels so 'n bietjie oor die medisyne wat jy in jou noodhulp kassie moet byderhand hê vir jou troeteldier in die stad.