Dr Theuns gee huisrate vir jou troeteldier se kwaal

--:--
Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale.

Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor. Jy kan jou vraag aan dokter Theuns rig om lig te werp op die onderwerp. Stuur nou jou VRAAG per Whatsapp na 085 127 3000 met die kodewoord Dier en Dr Theuns help graag.

Dis elke Woensdag kwart voor vier op Kosmos 94.1
22 Apr 2020 Afrikaans Namibia Kids & Family

Other recent episodes

Honde en haresny

Vandag praat Windhoek veearts dr. Theuns Laubscher oor honde en die teruggroei van hare.
1 Sep 2021 2 min

Honde en katte se bakke

Vandag praat Windhoek veearts dr. Theuns Laubscher oor honde en katte en die bakke waaruit hulle eet.
25 Aug 2021 2 min

Troeteldiere se velle

Vandag praat Windhoek veearts dr. Theuns Laubscher oor troeteldiere se velle.
28 Jul 2021 4 min

Perde en inentings

Vandag praat Windhoek veearts dr. Theuns Laubscher oor perde en inentings.
21 Jul 2021 4 min