Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW

GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW

Johnny Louw is 'n voltydse evangelis en motiveringspreker wat sy lewe gewy het aan die bediening en die opbou van gemeenskappe. Hy het al meer as 300 skole toegespreek en meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny se passie is om die jeug en gesinne te inspireer en te help groei, met 'n spesifieke fokus op kinders en hulle geestelike ontwikkeling. As deel van sy werk het hy ook meer as 120 interdenominasionele mansgroepe help stig, wat hom 'n invloedryke rol in kerke en gemeenskapsorganisasies gee.

Johnny gebruik sy platform om mense te motveer, met praktiese wenke oor hoe om 'n positiewe en doelgerigte lewe te lei. Hy deel insigte oor geestelike lewenswysheid, die belangrikheid van gesinswaardes, en die rol van diensbaarheid in die gemeenskap. Met sy ryk ervaring in die bediening en sy liefde vir mense, inspireer Johnny sy gehoor om op te staan, hul potensiaal te ontdek, en die uitdagings van die lewe met moed en geloof aan te pak.

Deur sy motiveringspraatjies en podcasts help Johnny mense om te delve in hul eie geestelike reis en die ultimate doel in hul lewens te bereik: om 'n positiewe impak in hul gemeenskappe en die wêreld te maak.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
100 Episodes
20 – 40

Johnny Louw - Laat God jou Heeltemal Verander

Vrugte wat mooi lyk en lekker proe is sag en soet. As mense kan ons heeltemal die teenoorgestelde wees; 'stokkerig' en vol splinters. Ons kan nie uit die kerk of 'n kerk konferensie stap en dan net weer soos die wereld leef nie. Ons moet sagmoedig word and nederig word…
11 Sep 2024 10 min

Johnny Louw - Wie Seën ons Seuns

Johnny deel 'n kragtige storie van manne wat sien wat hulle kan kry as 'n man sterf, in plaas van om die seën te soek - die ding wat hou!
4 Sep 2024 7 min

Johnny Louw - Hy Sal Ons Dra

Waar jy nie kan loop nie, sal die Here jou dra. En, as ons iemand sien wie nie Jesus ken nie, moet ons hulle dra - na Jesus toe.
28 Aug 2024 9 min

Johnny Louw - Die Lewende Muur

Ons moet deel word van wat Petrus die Lewende Muur noem. Ons is elkeen 'n steen in die muur; 'n deel van iets wat die Koningkryk bevorder. Ons moet kies om in die muur gebruik to word en nie onself buite die muur isoleer nie. Ons moet ingekap word om…
21 Aug 2024 10 min

Johnny Louw - Wees die Lig

Mense word seergemaak deur die keuses wat ander mense maak. Hoe kan ons ander help en hoe kan ons liefde en respek aan ander toon en hulle lewens beter maak.
17 Jul 2024 9 min

Johnny Louw - God Changes Us, For Good

When you find Jesus, you find life, and God puts His mark on you, and wants to use us all mightily. So we need to let God change us, to make us more useful, more intentional and to be part of saving a dying world.
10 Jul 2024 9 min

Johnny Louw - God roep ons na 'n hoër plek

Ons moet nie oor aardse dinge obsessief raak nie, maar liewers oor die dinge van die Hemel; die dinge uit 'n hoër plek. Hier op aarde is dit vol van die dinge wat in opposisie staan teenoor die dinge van God, so ons moet die dinge van God implementeer in…
3 Jul 2024 8 min

Johnny Louw - Hoe Vergewe Ons Regtig?

Hoe vergewe 'n mens regtig iemand? Ons weet ons moet vergewe, maar dis moelike of ons will dit soms nie eers doen nie. Wat maak ons dan?
26 Jun 2024 12 min

Johnny Louw - Laat God Jou Meester Wees

Johnny gebruik die storie van 'n duur kitaar wat niks is sonder 'n talentvolle meester wat dit bespeel nie. So is dit ook met ons - Ons kan nie sonder God wat ons lewens bestuur nie.
12 Jun 2024 9 min

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 2024 7 min

Johnny Louw - God gee ons die resep

Die lewe is onvoorspelbaar. Ons almal kan sukkel, maar God het wel vir ons die resep gegee. Wat is die resep dan, en hoe pas ons dit toe?
7 Feb 2024 8 min
20 – 40