100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
348 Episodes
140 – 160

Straatdebat: Ken jy nog jou bure?

Denise het in die Laeveld gaan uitvind: Ken mense nog hul bure? Kuier hulle soms saam? Luister weer hier na wat mense sê.
2 Nov 2022 3 min

Straatdebat: Het jy 'n mediese fonds?

Met die verandering van die seisoene is almal skielik siek. Denise het gaan uitvind of inwoners ook meer siek word sedert die maskers, hande was en ontsmetting van Covid-19 weggeval het. Natuurlik is die groot vraag: Wie het 'n mediese fonds?
18 Oct 2022 4 min

Straatdebat: Storietyd - lees of kyk?

"Vandag se kinders" het mos vierkantige oë, of hoe? Amanda gaan vind by kleintjies uit of hulle nog lief is vir lees (of om voor gelees te word).
11 Oct 2022 4 min

Musiekdebat: Liefde die mees geliefde tema

Die tema waaroor daar verreweg die meeste liedjies geskryf word, is ongetwyfeld die liefde. Amanda het met plaaslike kunstenaar Henry-John daaroor gesels. Luister hier.
6 Oct 2022 6 min

Musiekdebat: Nicholis Louw

Die gewilde Nicholis Louw gesels met Amanda oor bemarking, sosiale media, mikrofone en nog wat.
29 Sep 2022 3 min

Musiekdebat: Anne-Mari White

Het radio nog 'n rol te speel in 'n kunstenaar se musiekloopbaan? Amanda gesels met plaaslike sangeres Anne-Mari White oor haar loopbaan.
22 Sep 2022 5 min

Straatdebat: Vakansietyd

Verkies jy die see of die bos? Denise vind uit watter vakansiebestemmings Laevelders verkies.
20 Sep 2022 3 min

Musiekdebat: Jakkie Louw

Soos baie ander kunstenaars verkies Jakkie Louw deesdae om eerder 'n enkelsnit op te neem as 'n hele CD. Hy gesels met Amanda oor sy loopbaan.
15 Sep 2022 3 min

Straatdebat: Wat is in jou kosblik?

Hulle sê ontbyt is die belangrikste ete van die dag - maar wat van al die etes daarna wat meestal nie by die huis geëet word nie. Denise loer onder die deksel van Laeveld kosblikke.
13 Sep 2022 3 min

Musiekdebat: Natascha C

Die plaaslike sangeres Natascha C gesels met Denise oor wat dit verg om 'n suksesvolle musiekloopbaan te bou en te behou.
8 Sep 2022 4 min

Straatdebat: Hoe raak beurtkrag jou?

Beurtkrag is 15 jaar gelede vir die eerste keer ingestel. Hoe het mense al daaraan gewoond geraak en hul leefstyl daarvolgens aangepas? Denise vind uit.
23 Aug 2022 5 min

Straatdebat: Braai

So net voor die naweek, vra Denise Laevelders uit oor hul braaigewoontes: Wat braai hulle, hoe en wat is die gewildste bykosse?
18 Aug 2022 1 min
140 – 160