Katja en Ronald se lewe op Ibiza kan dalk tot 'n einde kom as gevolg van Klara se depressie. Intussen ontwerp Katja die mooiste swemklere om haar aandag van die bekommernisse af te trek.
'n Moontlikheid van 'n klerefabriek op die pragtige Ibiza eiland steek sy kop uit. Katja is weer lus vir nuwe uitdagings en die speel so reg in haar kraal.
Katja is aan die voorpunt van 'n nuwe neiging in mode na haar verskyning in 'n pakkie wat mense laat gons het. Sy raak al hoe meer bekend terwyl die mode wêreld aan haar lippe hang.
'n Opskudding oor Katja se uitrustings by die Durban July laat die wenkbroue lig. Sy pronk.
25 Aug 2021
12 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.