Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,414 Episodes
1 – 20

Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die mooie Pappegaaiduif.
19 Mar 1AM 8 min

Jaco Strydom: geduld bly 'n vrug van die Gees

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geduld bly ‘n vrug van die Gees.”
19 Mar 1AM 1 min

Pray for the truth in South Africa

Because of all of the messages we are receiving leading up to the elections, we are in dire need of the whole truth to be revealed. So, let us pray over SA Luke 12:2-3 – “Nothing is covered up that will not be revealed, or hidden that will not be…
18 Mar 1AM 7 min

Christiaan en Landie Greyling hardloop hoër

Janine van Niekerk gesels met elite veldwedloop hardlopers Christiaan en Landie Greyling oor hulle liefde vir die Here, die natuur, hardloop en hoe hulle hul platvorm gebruik om bewustheid te skep vir vervolgde Christene wêreldwyd.
14 Mar 2AM 19 min

Ps Allan on faithfulness in the process

Janine van Niekerk is speaking to Ps Allan van Niekerk about his new single “Your Presence” as well as the joys and meaning during the hard parts of God's process.
13 Mar 1AM 19 min

Huweliksfokus: herstel die liefde en intimiteit

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Herstel die liefde en intimiteit.”
13 Mar 1AM 4 min

Jaco Strydom: die Koninkryk nou

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die koninkryk nou”
12 Mar 1AM 1 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
11 Mar 1AM 8 min

Ps Jacques Theron: A Chronological outline of the Old Testament - Part 1

We start with the programme with some interesting background to the stories we read in the Bible. Ps Jacques Theron lectures on Old Testament, Church History and formerly Biblical Hebrew, at FGC College in Pretoria. Today he talks about A Chronological outline of the Old Testament - Part 1
11 Mar 1AM 4 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
8 Mar 12AM 10 min

Andie Steele Smith: Generations

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and he is speaking on generational blessing from the Lord.
8 Mar 12AM 5 min

Die Grové's se identiteit

Janine van Niekerk gesels met Brendon en Chrizaan Grové oor hulle nuwe liedjie – Identiteit. Ons wil uitvind wie hulle is en hoekom hierdie konsep op hulle harte is.
7 Mar 1AM 19 min

Daniel and Sky Scott about the three circles

Janine van Niekerk is speaking to Daniel and Sky Scott, missionaries who have been ministering in Africa for the past 20 years. They will be teaching us how to share the gospel with 3 simple circles.
6 Mar 12AM 19 min

Huweliksfokus: Hoekom mans belangstelling verloor

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoekom mans belangstelling verloor.”
6 Mar 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die Kelkiewyn en net hoe uniek…
5 Mar 12AM 7 min

Tema vir die dag: Moeilike mense

Wat maak ek met die moeilike mens(e) in my lewe? MATTHÉÜS 5:41 AFR53 En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
5 Mar 12AM 10 min
1 – 20