Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,161 Episodes
1360 – 1380

Jaco Strydom - Dis in jou hande

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Dis in jou hande” – uit 2 Tim 1:7
10 Oct 2022 12AM 1 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
7 Oct 2022 2AM 13 min

Lynette Beer - watter lens?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om jouself te vra: "Hoe lyk die lens waardeur jy kyk?"
5 Oct 2022 6AM 5 min

#U-Harties Jeugweek vir ewig!

Janine gesels met Rika Jansen van Vuuren, Nelus Hatting en Kahrien van Vuuren, oor #U-Harties, die Jeugweek wat hulle in Hartebeespoort gehou het, wat die skole en kerke verenig het in effektiewe gebed en koninkrykswerk.
5 Oct 2022 3AM 20 min

Huweliksfokus: As ek sukkel om gehoorsaam te wees

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “As ek sukkel om gehoorsaam te wees?”
4 Oct 2022 6AM 4 min

Jaco Strydom: wat is gesag?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Wat is gesag?
3 Oct 2022 11PM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die mossel

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die mossel en wat hulle ons leer oor…
3 Oct 2022 7AM 8 min

Sermon Feedback for this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?…
3 Oct 2022 2AM 17 min

Andie Steele Smith - Pass It On

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about the joy of passing on the good news you have received. (Matt 28)
28 Sep 2022 11PM 4 min

Matt en Nadine Norel - Net Een

Janine gesels met Matt en Nadine Norel oor haar nuwe liedjie – “Net Een” en hulle twee se pad met die Here.
28 Sep 2022 5AM 18 min

Lynette Beer - Gee net wat jy het

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om net te gee wat jy het, God sal dit gebruik. (Rigters 15:16)
28 Sep 2022 2AM 4 min

Caro van Wyk van Caro's Creations

Wynand gesels met Caro oor haar getuienis en hoe Jesus haar 'n splinternuwe selfbeeld gegee het en haar gehelp het om 'n besigheid op die been te bring.
27 Sep 2022 2AM 15 min

Huweliksfokus: Lewe in God se liefde

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Lewe in God se liefde” uit Ef 5:1 - 4
27 Sep 2022 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die tamatie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So ons natuurwetendkaplike Kobus Coetzee gaan krap bietjie in ons yskaste op soek na…
27 Sep 2022 12AM 8 min

Jaco Strydom - Die iets wat jy wel kan weet

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Die iets wat jy wel kan weet uit Jesaja 55:8
26 Sep 2022 5AM 2 min

Listeners Messages

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
26 Sep 2022 2AM 23 min
1360 – 1380