Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,161 Episodes
1420 – 1440

Lynette Beer: Verwyder die doring

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoekom en hoe mens die doring moet verwyder uit Paulus se ervaring in 2 Kor 12:9
24 Aug 2022 4AM 5 min

10 000km for African Women in Leadership

Then a group of female students from The University of Pretoria drove from Pretoria to the Equator, from 1 – 24th of July 2022. Driving 10 000km through 7 countries in 24 days visiting Universities in six different countries, to encourage & uplift female leadership within their African context. Janine…
24 Aug 2022 4AM 17 min

Huweliksfokus: Wanneer ek depressief voel

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Wanneer ek depressief voel uit Spreuke 4:23
23 Aug 2022 5AM 3 min

Radiokansel Damesoggend deur Letsie van der Bank

Janine gesels ons met Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend wat die 23ste September plaasvind. Kontak haar by letsie@radiokansel.co.za of skakel gerus op 082 745 2017
23 Aug 2022 3AM 9 min

Romeine 1:20: God openbaar in nuwe James Webb waarnemings

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Ruimtefisikus, Ruhann Steyn vertel ons hoe fassinerend die nuwe waarnemings deur die James Webb…
22 Aug 2022 5AM 8 min

Jaco Strydom - ons hoekoms voor Sy almag

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Jou hoekoms voor Sy almag uit Job.
22 Aug 2022 5AM 2 min

Sermons Heard

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
22 Aug 2022 2AM 18 min

Godsightings for the week

Godsightings: You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
19 Aug 2022 2AM 14 min

Huweliksfokus: Lewe vry van geldgierigheid

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Lewe vry van geldgierigheid uit Hebr 13:5-6
15 Aug 2022 11PM 3 min

Jaco Strydom: Niks kan ons skei

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Niks kan ons skei uit Rom 8:38
15 Aug 2022 5AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in weerlig

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Geomorfoloog, Liezel Rudolf, verduidelik die wonder van weerlig en die Here openbaar daarin.
15 Aug 2022 4AM 8 min

LIstener messages to South Africa

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
15 Aug 2022 3AM 22 min

Godsightings

Then Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
12 Aug 2022 2AM 14 min

Andie Steele Smith - It's Time

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today his theme is: It’s Time according to Is 1:17, Ps 68:5, Mic 6:8 and 1 Tim 5:2
11 Aug 2022 5AM 5 min

The Jesus Collective - Restored

Janine is speaking to Loyiso Bala and Khaya Mthethwa from the Jesus Collective about the launch of their new album “Restored” this weekend in the Cape.
11 Aug 2022 3AM 16 min
1420 – 1440