Baasraak Potgooi Woord Sonder Grense Mannebediening

Woord Sonder Grense Mannebediening

Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid.
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
328 Episodes
40 – 60

Onbeperk - Ps Steve Ferreira

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 9 April 2024
9 Apr 2024 1AM 43 min
40 – 60