Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkomste
Die MvdW Pta-Oos se saal byeenkoms by Choose Life Church (CLC) vind plaas op Dinsdae vanaf 06h00 tot 07h00 en word tesame gefasiliteer met MvdW DIGITAAL se Zoom byeenkomste. Ons sien uit daarna om saam met jou te kuier (by die saal, of via die Zoom deelname).
1) Jy kan gratis na die lewendige uitsending van die byeenkoms luister of kyk dit op die Baasraak Uitsaai Netwerk se webblad waar die audio (podcast) en video opnames ook beskikbaar sal wees: Luister: www.baasraak.tv/webradio
Kyk: www.baasraak.tv/kyk-nou ;
2) Vir nuwe Zoom deelnemers: Registreer asb betyds vooraf met bogenoemde Zoom link / skakel. (Onthou daar is weekliks ‘n spesifieke nuwe Zoom link vir die onderskeie byeenkomste). Na registrasie sal jy ‘n epos ontvang met die Zoom bywoning se skakel (Meeting ID en Passcode), wat nodig is om die Zoom byeenkoms by te kan woon. Skakel dan Dinsdag oggende betyds (asb ten minste 10 minute voor die byeenkoms) in by die Zoom byeenkoms deur die " Join meeting" op die Zoom applikasie te klik.
3) Julle is welkom om jul gebedsversoeke betyds aan ons deur te stuur sodat ons daaroor kan bid.
4) Die Voedsel en ander Hulpprojekte wat ons steun, is baie aktief. Ons benodig groot asb steeds finansies / donasies en gebede. Baie dankie vir almal wat die projekte so getrou steun!
5) Vir donasies ter ondersteuning van ons projekte, gebruik asb die bank rekening as volg: Manne vd Woord Pta Oos, First National Bank, Tjek/Cheque Rekening No: 62584776896, Takkode: 252445. Toon asb 'n duidelike verwysing bv: "Kos hulp + jou naam" sodat ons die fondse korrek kan toedeel.
Kontak ons asb as jul vrae of gebedsversoeke het, of sukkel om deel te kan neem, as volg: Andrew Meyer tov Koordinering, Byeenkomste, Hulp projekte en Gebedsversoeke: (083 271 1825) Jan Franken tov MvdW Pretoria Oos se Finansies en Administrasie steun: (076 172 5896) Gene Meyer tov Zoom byeenkomste en Operasionele steun: (082 822 8648)