Woord Sonder Grense | 2 Junie 2026 | Prof Theo Burger

Loading player...
y word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00.

Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.

Ons spreker is Prof Theo Burgerl met tema "Bediening uit die Woord (24)".

Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.

Jy is welkom om met ons te gesels in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk.
4 Jun 5AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

"Ek bid nie vir die wêreld nie" - Past Danie van Zyl

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
26 May 4AM 45 min