Ek gesels met vier meningsvormers oor Diversiteit en die uitdagings en geleenthede wat dit bied. Gaste: Prof. Rothney Tshaka, dr. Jan Botha asook dr. Leslie van Rooi.
Dr. Morne Mostert, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels sonder pretensie oor die uitdagings wat verband hou met volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika
Wat gee hopp en waar vind n mens dit in so n ontsuimige wêreld. Jannie Pelser gesels met Dana Snyman, skrywer, dr. Braam Hanekom, Sentrum vir Publieke Getuienis en ds. Rudie Swanepoel, Andrew Murray gemeente Johannesburg.
Hoe moet Suid-Afrikaners hulself identifiseer - blank, swart, bruin or Suid Afrikaners, Afrikaner -- Glen Snyman, Danie van Wyk en Heinrich Wyngaard gesels oor hierdie belangrike saak
Naweek Aktueel gesels met proff. Fanie Snyman, Laetus Lategan asook dr. Pieter Nagel oor lydingstyd en die lyding van mense.
13 Mar 2022
47 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.