Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
182 Episodes
1 – 20

Roetemerkers

Jannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word?
7 Dec 51 min

Perspektief op TYD

Jannie Pelser, Ds Leendert Wijnja, Prof. Johan van der Merwe, Ds Henning Rademeyer, Dr Ryna Grobbelaar en Ds Wimpie Wasserman gesels oor TYD: tyd is 'n gawe en ons is rentmeesters daarvan. Hoe bring jy jou tyd deur?
30 Nov 45 min

So word Suid Afrika gesond

Jannie Pelser gesels met gaste Dr Braam Hanekom, Ds Rudi Swanepoel en Barend La Grange oor hoe Suid Afrika gesond kan word
23 Nov 40 min

Christen Fiksie

Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland.
16 Nov 57 min

Hervormings Sondag

Jannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman, Prof Johan van der Merwe en Prof Nelius Niemand oor "Hervormings Sondag"
3 Nov 49 min

Om in aanhouding vasgekeer te wees

Jannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande
22 Sep 44 min

I am my fathers child - Norman Clack.

Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader
8 Sep 46 min
1 – 20