Marinique du Plessis en 8 kinders van Engo se Jeugsorgsentrums in Bloemfontein het saam gekuier en bietjie vertel van hulle ervaringe in die Jeugsorgsentrums, hulle drome en hul gunsteling musiek gespeel. Ons het gesukkel om die kinders uit die ateljee te kry. Dit was 'n belewenis!
Pieter Viviers, Lisa Groenewald en Celetia le Grange het in die ateljee kom kuier. Hul ouers en Tjokkies se bemarker, Suzahn Wille, het sommer 'n hele piekniek mandjie saam gebring. Dankie vir die bederf en lekker kuier!
Grey College was gisteraand saam met Benita Jacobs in die ateljee vir 'n opwindende Rosestad Skole Top 10! Dankie Luke Reynders, Ranon Fouche', Roan Janse van Rensburg en Herman Naude'
Groot pret by die #RosestadSkoleTop10 gisteraand! Baie dankie aan Karla Marais & Ethan Burger van Hoërskool Fichardtpark wat 'n draai kom maak het by die Bloemskou!
Manon du Toit, Cara van Staden, IR van der Merwe en Jaco Buys
7 Mar 2023
58 min
20 – 39
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.