Radio Rosestad

Radio Rosestad

Radio Rosestad saai hoofsaaklik in Afrikaans uit. Meer as 50% Suid-Afrikaanse musiek asook internasionale- en Klassieke musiek. 60/40 Musiek/Spraak inhou.
Daaglikse Godsdiens Programme, Nuus, Sport, Weer en allerlei gemeenksap inhoud.
South Africa
12 Podcast shows

Godsdiens / Erediens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
11 Oct 1PM 1,300 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Oordenkings

Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
11 Oct 12PM 2,271 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Tuinstories - Protek

Die Tuinstories Protek praaitjie is elke Saterdag om 07:45
10 Oct 161 episodes Afrikaans Education · How To

Agriskoops Landbouprogram

Agriskoops Landbouprogram is vanaf Maandae tot Vrydae op Rosestad net na 13:00
9 Oct 7AM 313 episodes Afrikaans Daily News · Daily News

Rosestad Onderhoude

Alle onderhoude met kliente. Elke een sal beskikbaar wees vir n maand vanaf die onderhoud se datum.
9 Oct 6AM 186 episodes Afrikaans Business · Marketing

Gemeenskap Onderhoude

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
9 Oct 529 episodes Afrikaans Education · Society & Culture

Plaasmedia Landbou

Plaasmedia Landbou vind plaas Maandae tot Vrydae om 05:00 in die oggende.
8 Oct 11PM 4 episodes Afrikaans News · Daily News

Wat sê die Woord

Elke Woensdagaand 19:00 - Godsdiens met ateljee gaste
7 Oct 125 episodes Afrikaans Christianity

Rosestad Sport

Onderhoude met sport persone vanaf die Rosestad ateljee
30 Sep 3AM 55 episodes Afrikaans Sports News · Sports News

Gesondheid

Alles te doen met gesondheid
28 Sep 204 episodes Afrikaans Education · Health & Fitness

Ken Jy

Leer die persoon agter die besigheid ken saam met Nadia Pieters elke Dinsdagaand om 19:00
4 Nov 2025 30 episodes Afrikaans Business · Business