Media24 Adspace Studio | PPS Podcast

Adspace Studio | PPS Podcast

PPS sluit jaar af op positiewe noot, ongeag meer eise
Occasionally English South Africa Business · Business
4 Episodes

Hoe jy meer kan kry as jy jou finansiële toekoms nou al begin beplan

Luister na ’n gesprek met Hugo Malherbe, die uitvoerende hoof vir produkontwikkeling by PPS Beleggings. Daar word diep in die onderwerp van aftrede gedelf en gekyk na die belangrikheid van belegging in jou finansiële toekoms. PPS Beleggings is ’n gemagtigde FDV.
5 Dec 2022 11 min

Verstaan hoe finansiële hulp aan studente werk

Maak sin van geldelike studentehulp – luister saam Sluit aan vir ’n gesprek met dr. Sybil Seoka vir ’n kykie na hoe jy die onderwerp van finansiële studentehulp in die huidige ekonomiese klimaat kan navigeer. Die pandemie het baie dinge in die samelewing en ekonomie verander – van die manier…
3 Aug 2022 11 min

Só kan jy familiebeleggings hanteer

Sluit by ons aan om met Anil Thakersee van PPS Beleggings te gesels oor die onderwerp familiebeleggings binne die ná-pandemie-landskap Die ekonomiese landskap is oor die afgelope twee jaar geheel en al verander – veral wat beleggings en die besluit waar om jou geld die beste te beveilig betref. Een…
21 Jun 2022 9 min