True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land.
Die stories se tentakels strek van die Wes-Kaap tot by die noordelikste punt van Suid-Afrika se Limpopo provinsie. Misdaad ken egter geen grense nie, en dié potgooi volg Suid-Afrikaanse misdaad verhale ook in ander dele van die wêreld.
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Nicole is die skrywer van 'Samurai Sword Murder: The Morné Harmse Story', asook 'Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart', sy was a mede-skrywer saam met Dr Brin Hodgskiss van die boek Killer Stories: Conversations with South African Serial Murderers , en haar mees onlangse boeke 'Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa' wat in Afrikaans gepubliseer is as 'Klipkoud'.
Toekennings vir True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe:
* Top 10 Potgooi reekse vir 2025 op Spotify South Africa
* Brons toekenning by die 2025 Bookmark Awards
* Top 5 Episodes op Spotify in 2024
* Silver toekenning in die Misdaad Kategorie by die 2024 South African
* Podcasters Guild Toekennings
* Goue toekenning by die 2023 New Generation Awards
* Brons toekenning by die 2023 Bookmark Awards
* Top 5 potgooi reekse op Spotify 2022
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is een van die enigste misdaad potgooi reekse wat nie net fokus op die misdaad self nie, maar spesifiek ook op die slagoffers. Van die episodes strek meer as ’n eeu terug, terwyl daar in ander geluister kan word oor ’n meer onlangse verhaal wat Suid-Afrika tot stilstand geruk het.
Luister by jacarandafm.com of op Spotify en Apple Podcasts!