Collage Gemeenskapskerk Collage Gemeenskapskerk Preke

Collage Gemeenskapskerk Preke

Collage is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie.

Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom.

Ons skep geleentheid waar jy op ‘n eenvoudige, eg en ‘n onweerstaanbare wyse God op ‘n weeklikse basis kan ervaar.

Ons skep ook ruimte om elke persoon in hulle spesifieke lewensfase te akkomodeer met die doel om hulle te motiveer en bemagtig om passievol en voluit te lewe.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality
29 Episodes
1 – 20

Genoeg: Deel 2 Jy Het Genoeg Om Gelukkig Te Wees

Ons lewe in ʼn wêreld van meer as genoeg! Maar tog voel ons nie asof ons genoeg het nie en daarom hierdie strewe na meer, groter en beter! Dit veroorsaak ʼn onvergenoegdheid of ontevredenheid in ons harte en is waarskynlik die bron van ongelukkigheid en selfs die rede hoekom God…
30 Jul 2023 28 min

Genoeg: Deel 1 Wanneer Is Genoeg, Genoeg?

Ons lewe in ʼn wêreld van meer as genoeg! Maar tog voel ons nie asof ons genoeg het nie en daarom hierdie strewe na meer, groter en beter! Dit veroorsaak ʼn onvergenoegdheid of ontevredenheid in ons harte en is waarskynlik die bron van ongelukkigheid en selfs die rede hoekom God…
23 Jul 2023 30 min

Dr Thomas McCuddy: Cultivating Peace In A Turbulant World

Jy word genooi om saam met ons deel te wees van 'n inspirerende kerksdiens! Ons sien uit om gasspreker Dr. Thomas McCuddy van Families of Virtue in die VSA by ons te hê. Hy sal deel oor hoe om innerlike vrede te vind te midde van die chaos van ons…
9 Jul 2023 43 min

God Bly Dieselfde: Deel 5

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
2 Jul 2023 31 min

God Bly Dieselfde: Deel 4

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
25 Jun 2023 27 min

God Bly Dieselfde: Deel 3

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
18 Jun 2023 34 min

God Bly Dieselfde: Deel 2

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
11 Jun 2023 32 min

God Bly Dieselfde: Deel 1

Die een konstante ding in die lewe is verandering. Ons sien dit oral rondom ons in tegnologie, medisyne, politiek, verhoudings, mense en ook in ons eie voorkeure en lewe. Baiekeer veroorsaak die konstante patroon van verandering onsekerheid, onstabiliteit, hartseer en selfs vrees in ons lewens. As Christene kan ons egter…
4 Jun 2023 31 min

Goddelike Oortuigings: Deel 7

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
28 May 2023 34 min

Goddelike Oortuigings: Deel 6

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
21 May 2023 29 min

Goddelike Oortuigings: Deel 5

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
14 May 2023 30 min

Goddelike Oortuigings: Deel 4

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
7 May 2023 32 min

Goddelike Oortuigings: Deel 3

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
30 Apr 2023 30 min

Goddelike Oortuigings: Deel 2

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
23 Apr 2023 43 min

Goddelike Oortuigings: Deel 1

Goddelike oortuigings is die een ding wat ons optrede bepaal. Dit is uiteindelik nie wat ons sê ons glo wat die verskil in ons lewe en wêreld maak nie, maar waarvan ons oortuig is. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan,…
16 Apr 2023 35 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 7 Opstandingssondag

In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien…
9 Apr 2023 21 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 6

In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien…
2 Apr 2023 35 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 5

In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien…
26 Mar 2023 31 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 4

In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis. Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live Indien…
19 Mar 2023 40 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 3

Wat Beteken Dit Om Jesus Te Volg? In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het, naamlik die weg tot die Kruis. Sondagoggend vanaf…
12 Mar 2023 37 min
1 – 20