Welcome to SimplyBiz® Kom in Rat podcast-reeks

Kom in Rat podcast-reeks

Hallo en welkom by "Kom in rat", die SimplyBiz-podcast-reeks, waar ons 'n diep duik in die wêreld van sakebestuur neem en entrepreneurs, soos jy, help om hul sakebedrywighede beter te hanteer. Ons sal jou gasheer wees, met die meeste - die nuttigste besigheidsbeplanningswenke om jou en jou besigheid te help om in rat te kom.
Afrikaans South Africa Business · Management
4 Episodes

Kom in Rat podcast-reeks - Episode 1

Maak gereed om in die wêreld van entrepreneurskap te duik met die eertse episode van die “Kom in rat” podcast! In hierdie episode, Reginald Hufkie, jou op 'n reis deur die noodsaaklike stappe om jou besigheids idee in 'n soliede besigheidplan te omskep. Hierdie episode dek die agt maklike stappe…
Season 1 / Episode 1 39 min

Kom in Rat podcast-reeks - Episode 2

In hierdie episode van die “Kom in rat” reeks bespreek Reginald Hufkie die belangrikheid van besigheids bestuur en stel die drie stappe van die “Kom in rat” program bekend wat 'n hoëvlak idee in 'n soliede besigheidplan sal omskep.
Season 1 / Episode 2 28 min

Kom in rat, Episode 3

In hierdie episode van die “Kom in rat” reeks bespreek Reginald Hufkie die belangrikheid van finansiële bestuur, en hy stel bekend stappe 4, 5, 6 van die “Kom in rat” podcast reeks program wat 'n hoëvlak idee in 'n stewige besigheidplan sal omskep.
Season 1 / Episode 3 32 min

Kom in Rat podcast-reeks - Episode 4

In hierdie laaste episode van die “Kom in rat” reeks, bespreek Reginald Hufkie stappe 7 en 8 van die “Kom in rat” plan van SimplyBiz.
Season 1 / Episode 4 32 min