11 jarige Mackenzie Knott is ‘n entoesiastiese landloper en berg-roete-avonturier van Rallim Voorbereidingskool wat 4 x 13 peaks gaan hardloop vir baba renosters.
Kar-i-okie met Elwira Standili | Ons gesels oor musiek, haar reis na "Koortjies" en hoe die Here haar voetstappe uit beplan het. Gordel vas want hierdie lift wil jy nie mis nie! Kom 'Kar-i-okie' saam Elwira Standili en ons Lift Klub span Mike Potgieter & Rouchelle Liedemann op Radio Tygerberg…
Rusty Labuschagne is deur 'n trauma wat min ervaar het. In 2003 is die suksesvolle Zimbabwiese sakeman, wat 'n safari-uitrusting bestuur het, sy eie vliegtuig gevlieg het en 'n vissersoord op die Karibameer gehad het, deur 'n stroper, die polisie en die howe onregmatig skuldig bevind aan die verdrinking van…
Junie is geestesgesondheid maand met die fokus op geestesgesondheid vir mans en Dr. Darren Green kom kweek bewustheid oor die belangrikheid van die onderwerp.
Deel 3: Vandag Praat ons Verder oor Kommunikasie in jou Huwelik en verhoudings - Ken jy die afkorting KKVR ( Kommunikasie Virus) Liezel vd Merwe praat vandag oor die eerste 2; Korreksie & Kritiek Korreksie Kritiek Verdeging Raad "Kies mekaar se kant"
Die middag word opgehelder deur Mike Potgieter en Rouchelle Liedemann met Die Lift Klub program (15:00-18:00)
4 Jun 2024
4 min
20 – 30
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.