NG Gemeente Bloemfontein-Wes NG Gemeente Bloemfontein-Wes

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Bloemfontein-Wes is ‘n gemeente wat “Voluit vir Christus” leef. Atlete vir Christus.
Gelowiges word uit die Woord aangemoedig om die wedloop van die lewe met volharding te hardloop en seker te maak dat hulle die eindstreep haal en die hemelse prys ontvang. (1 Korintiërs 9: 24) Die gemeente is gestig op 24 Mei 1934 en ons is oortuig daarvan dat God ons juis in hierdie omgewing geplaas het om ‘n verskil te maak in die gemeenskap en ook in die lewens van ons lidmate. Ons streef daarna om ons lidmate toe te rus om die Liefdevolle en Almagtige God met ‘n soekende wêreld deel! ‘n Toegewyde leierskorps is voortdurend opsoek na die stem van God en Sy wil vir die gemeente. Die kerkraad is verantwoordelik vir die bestuur van die gemeente en om rentmeesters te wees van alles wat God aan ons toevertrou. Koinonia is vir ons van kardinale belang omdat dit ‘n opdrag van God is om as gemeenskap van gelowiges saam rondom Sy Woord bymekaar te kom. Sondae om 09:00 kuier die Westers-in-Aksie-groep (kategese) saam waar hulle geleer word wat dit is om as kind van God te leef, Sy stem te hoor en daagliks met Hom in gesprek te tree. Om 10:00 is dit tyd om as gemeente tydens die erediens saam te luister na God se Woord, Hom te loof en prys terwyl die Woord vir ons op ‘n verstaanbare manier oopgebreek word. Ons dank God vir elke dag wat ons in 'n verhouding met Hom en mede-gelowiges mag staan. Alle eer aan God!!
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality
26 Episodes
1 – 20

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 21 Desember 2025 gelei deur Prof. Jan-Albert van den Berg. Skriflesing: Matteus 2:1-12 Tema: Van Bethlehem tot Bloemfontein-Wes
21 Dec 2025 38 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Geloftediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Dinsdag 16 Desember 2025 gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Josua 3:1-17 Tema: Wanneer begin ons vertroue werklik verstaan?
19 Dec 2025 48 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 14 Desember 2025 gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Sagaria 1:7-17 Tema: Hoe herstel jy dit wat gebreek is?
14 Dec 2025 44 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 7 Desember 2025 gelei deur Ds Johan David. Skriflesing: Sagaria 1:7-17 Tema: Te geliefd om vergeet te word
11 Dec 2025 45 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 30 November 2025 gelei deur Dr Lyzette Hoffman. Skriflesing: Romeine 13:11-14 Tema: Wakker of aan die slaap?
1 Dec 2025 22 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 23 November 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Titus 3 Reeks: Die Evangelie geleef! Tema 3: Genade wat verander en transformeer
27 Nov 2025 45 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 16 November 2025 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: Psalm 118 Tema: Liefde in die nuwe... en die oue Sterkte vir die week wat voorlê.
16 Nov 2025 31 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 9 November 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Titus 2 Reeks: Die Evangelie geleef! Tema 2: Die Evangelie in aksie Sterkte vir die week wat voorlê.
9 Nov 2025 52 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 2 November 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Titus 1 Reeks: Die Evangelie geleef! Tema 1: Die boublokke van 'n gesonde gemeente Sterkte vir die week wat voorlê.
2 Nov 2025 45 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 19 Oktober 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Matteus 13: 24-30; 36-43 Tema: Hoekom doen die Here niks? Sterkte vir die week wat voorlê.
19 Oct 2025 44 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 28 September 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 2 Korintiërs 3:1-6 Tema: Watter storie vertel my lewe? Sterkte vir die week wat voorlê.
28 Sep 2025 47 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 21 September 2025 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: 1 Tessalonisense 1:1-10 Sterkte vir die week wat voorlê.
28 Sep 2025 31 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 14 September 2025 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: Sefanja 3:14-20 Tema: God se vreugde
14 Sep 2025 24 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 7 September 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Jeremia 18:1-10 Tema: Nie weggegooi nie, maar nuut gemaak!
7 Sep 2025 49 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 31 Augustus 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Nahum 1:1-15 Tema: Gevangene in jou lewe – vrygemaak deur liefde!
31 Aug 2025 46 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Nagmaalsdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 24 Augustus 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 1 Johannes 1:1-4 Tema: Ons, miere en hulle maniere
24 Aug 2025 53 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 17 Augustus 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Genesis 1:26-31 en Genesis 3:1-6 Tema: Die waarde van ‘n gefrommelde R100
17 Aug 2025 43 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 10 Augustus 2025 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 Tema: "Sien, nie sien nie, sien"
14 Aug 2025 32 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 3 Augustus 2025 gelei deur ds Michael Rautenbach. Skriflesing: Kolossense 1: 12-29 Mag die week wat voorlê baie geseënd wees.
3 Aug 2025 46 min

NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 27 Julie 2025 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Rigters 1:1-4 Tema: Wie wag vir wie? Hoe weet ons wanneer om te wag en wanneer om te doen? Mag die week wat voorlê baie geseënd wees.
27 Jul 2025 52 min
1 – 20