
LiG Getuig
LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
