The Pet Pulse

Welkom by The Pet Pulse op Stream Central - jou betroubare ruimte vir praktiese troeteldier versorging, verantwoordelike eienaarskap en interessante gesprekke oor diere.

Aangebied deur Ileana Lambrechts van Lupa Reptiles & Roots, verken hierdie kanaal ’n wye verskeidenheid onderwerpe wat troeteldiere, reptiele, eksotiese diere en algemene dierewelstand dek.

Van seisoenale versorgingswenke en verantwoordelike troeteldier eienaarskap tot reptiel opvoeding, teel-insigte en algemene vrae oor troeteldiere - The Pet Pulse is ontwerp om troeteldier eienaars op te voed, in te lig en te help om beter besluite vir hul diere te neem.

Of jy nou ’n eerste keer troeteldier eienaar is, ’n ervare reptiel entoesias, of bloot ’n diereliefhebber - hierdie kanaal bied waardevolle raad en praktiese insigte op ’n eenvoudige en interessante manier.

🎙️ Aangebied deur: Ileana Lambrechts
📅 Nuwe episodes elke Dinsdag om 15:30
📡 Aangedryf deur: Stream Central
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · Kids & Family
3 Episodes

Spinnekoppe: Diere, Nie Monsters Nie | The Pet Pulse | Stream Central

In hierdie episode van The Pet Pulse op Stream Central gesels Ileana Lambrechts van Lupa Reptiles & Roots oor spinnekoppe - die mites, die feite, en hoekom hierdie diertjies nie so vreesaanjaend is soos wat baie mense dink nie. Van algemene wanopvattings tot interessante feite oor giftige en onskadelike spesies,…
19 May 24 min

Lewe met Haarlose Honde | The Pet Pulse | Stream Central

In hierdie episode van The Pet Pulse op Stream Central duik Ileana Lambrechts van Lupa Reptiles & Roots⁠ in die unieke, fassinerende en dikwels misverstaande wêreld van haarlose honde. Van die elegante Chinese Crested tot die antieke Xoloitzcuintli, ondersoek hierdie episode die geskiedenis, genetika, persoonlikhede en spesiale versorgingsbehoeftes van hierdie…
12 May 22 min