Soektog afgeskaal na vrou glo by Alzu ontvoer is

Loading player...
Die soektog na ‘n vrou wat Dinsdag glo by Alzu op die N4 ontvoer is, gaan voorlopig gestaak word.
‘n Ooggetuie voer aan dat vier mans die vrou aangeval en in ‘n groen Golf ingedwing het. Hulle het ook met haar eie kar in Middelbirg se rigting gevlug.
Veiligheidsgroepe wat sedertien na haar soek kan geen spoor van haar kry nie.
Volgens Bossies Community Justice se Albert Gryvenstein het die ondersoek nog niks opgelewer nie.
25 Feb 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min