DA skepties oor Mbombela se plan met krediteure

Loading player...
Mbombela-munisipaliteit sê hulle het ‘n plan ontwikkel om hul krediteure te betaal.
Onbetaalde krediteure bly baie hoog en staan nou op een-punt-twee-miljard-Rand.
Die plan is egter nie vanoggend tydens die verstelling aan die begroting vir die finansiële jaar aan die raad voorgelê nie.
Die DA se hoofsweep in die raad, Sanley van der Merwe, sê so ‘n plan is al sedert 20-19 in die pyplyn en daar het niks van gekom nie.
25 Feb 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min