Diefstal van Macadamia-neute vanjaar meer

Loading player...
Die diefstal van Macadamia-neute in die omgewing is beduidend meer vanjaar, aldus John Meintjies van ACC Sekuriteit.
Hy skryf dit toe aan die feit dat die neute vanjaar vroeër ryp is, en dat meer mense desperaat is weens die ekonomiese inkrimping.
Hoewel die meeste boere sekuriteit baie ernstig opneem, skep enige boer wat dit nié doen nie, ‘n swak skakel.
Hy vra mense moenie goedkoop neute koop nie, maar eerder die bietjie meer betaal by betroubare winkels om die sindikate se geldbron af te sny.
2 Mar 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min