LUR vra dat ouers beheerliggaam-verkiesings ondersteun

Loading player...
Die verkiesing van nuwe beheerliggame by plaaslike skole het hierdie week begin.
Die huidige beheerliggame se termyn verstryk aan die einde van die maand.
LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het ouers genooi om te staan en te stem.
Hy het ook professionele mense uit gemeenskappe aangemoedig om hul dienste aan te bied.
Volgens Majuba is beheerliggame die hoeksteen van goeie verhoudinge tussen gemeenskappe en hul skole.
3 Mar 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min