Só lyk die wêreld van bendes

Loading player...
Hoekom groei bendes steeds? Wat lok ʼn kind so jonk as twaalf na ʼn bende, en hoekom slaag sommige daarin om tog uit die kloue van die “gangs” te ontsnap? Die skrywer Carla van der Spuy het in haar jongste boek met geharde, en gerehabiliteerde bendelede gesels en lê so die wêreld van bendes bloot. Sy deel ook die stories van hoop, want mense lewens kan omkeer. Carla het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels.
12 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min