MDSA-deelnemers hou werkswinkel in Mpumalanga

Loading player...
Die dertig deelnemers wat aan vanjaar se meneer en mejuffrou dowe Suid-Afrika-kompetisie deelneem, het Saterdagaand hul bande ontvang tydens ‘n seremonie by Mankele.
Dit help die deelnemers in hul gemeenskapswerk, wat die belangrikste aspek van die kompetisie is.
Weens die pandemie het dit nie verlede jaar plaasgevind nie.
Mejuffrou, mevrou en meneer dowe Suid-Afrika word later vanjaar gekroon.
Iain Gunn van Tourism Friendly, wat dit reël, sê dit is die eerste keer dat die naweek-lange werkswinkel in Mpumalanga plaasvind.
15 Mar 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min