R206,9 miljoen vir e-leer in Mpumalanga-skole

Loading player...
Die pandemie het 'n rampspoedige impak op toerisme en werksverliese gehad.
Daarom sal die provinsiale regering se begroting na verwagting oor die volgende drie jaar met R16,4 miljard gesny word met die meeste besnoeiding in die vergoeding van werknemers.
Die LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Vusi Mkhatshwa, het gister die begroting vir die finansiële jaar wat op 1 April begin, in die wetgewer voorgelê.
Hy het onderneem dat die tesourie vir Thaba Chweu-, Emalahleni-, Lekwa-, Govan Mbeki- en Msukaligwa-munisipaliteite sal ondersteun om finansiele herstelplanne te implementeer.
'n Spesiale allokasie van R206,9 miljoen is bewillig om e-leer in skole te begin implementeer.
17 Mar 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min