Wilma Verwey - 'n Vernielde huwelik nuutgemaak

Loading player...
Johann Els gesels met een van ons nuwe luisteraars. Wilma Verwey was in 'n huwelik waar sy fisies aangerand was, met die goedkeuring en selfs aanmoediging van haar skoonouers. Daardie onmoontlike huwelik is totaal en al omgedraai met die hulp van die Here. As dit vergesog klink, luister gerus na haar getuienis.
19 Mar 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - My One Thing

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.”
22 Jul 11AM 3 min

Huweliksfokus: Mentorskap

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #3 - Mentorskap
22 Jul 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Hou moed!

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou!
21 Jul 10AM 4 min

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede.
16 Jul 10AM 15 min