Curro Nelspruit beste by nasionale eisteddfod

Loading player...
Curro Nelspruit is as die beste kultuurskool van 2020 by die Nasionale Allegretto Eisteddfod aangewys.
Die laerskool se kultuuronderwyser, Alta Ehrke, is as die beste verteenwoordiger in die land aangewys.
Mateo Komlosy is as die beste en mees gewilde sanger aangewys, Danika van Deventer het die tiara-kompetisie gewen, Eleanor Schwizer het ‘n eerste plek behaal in a capella sang en Gabriel Bakker het in drama gewen.
Ehrke sê dit was die eerste jaar dat die skool volstoom aan die kompetisie deelgeneem het.
Die 2021-aflewering van die eisteddfod word in Mei by Curro Nelspruit aangebied.
26 Mar 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min