ToekomsVenster: ’n Taal wat almal verstaan

Loading player...
Trouens leer die Woord van die Here ons nie juis dat die liefde vrees oorwin nie?
1 Apr 2021 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min