Nasionale valskermsweef-kampioenskappe die naweek in Barberton

Loading player...
Die nasionale valskermsweef-kampioenskappe skop Sondag in Barberton af.
Anton Naudé, een van die organiseerders, verduidelik dat die weeklange kompetisie elke tweede jaar in Barberton aangebied word.
Dit is gewoonlik in die winter, maar is vanjaar vroeër om die legendariese, ontslape, Andrew Smith te vereer.
Valskermswewers van regoor die land kan by die kompetisie punte verdien om vir die wêreldkampioenskappe te kwalifiseer wat November in Argentinië plaasvind.
Toeskouers is natuurlik welkom. Naudé verduidelik:
19 Apr 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min