IV Bar 'n eerste vir die Laeveld

Loading player...
In ‘n eerste vir die Laeveld – en enigste vir Mpumalanga – het die IV Bar hierdie maand hul deure in I’langa Mall geopen.
Keri Rudolph het sowat drie-en-‘n-half jaar gelede saam met Russell Sachs die IV Groep begin. Susters Desiré en Yolandi Oosthuizen is die mede-eienaars van IV Bar I’langa.
Jy sit op gemaklike banke, geniet ‘n koppie koffie terwyl jy drup, kan televisie kyk of musiek luister), in ‘n privaathokkie sit, of saam met ‘n vriendin kom en selfs vergadering kom hou.
“Die hele ervaring moet wonderlik wees, dit gaan nie net oor die gesondheidsvoordele wat dit in hou nie,” sê Rudolph.
Dit is ook uitstekend vir mense wat van Covid-19 herstel.
10 May 2021 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min