ToekomsVenster: Die liefde doen geen kwaad

Loading player...
Daar is geen verskoning nie. Liefdeloosheid is sonde en dit maak die God se hart seer om dit in kinderlike terme te stel.
10 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min