Hazyview-inwoners besorg oor weghol-swaarvoertuie

Loading player...
Besorgde inwoners van Hazyview het 'n petisie opgestel om die regering te vra om 'n sandput wat help om weghol-swaarvoertuie te stop, op die kruising van die R40- en R538 aan te bring.
Inwoners wil ook ‘n stopteken laat oprig vir swaarvoertuie naby die Umbabha Estates-pakhuis op die R40 en verlang ‘n spoedbeperking van 60 km/h op die stuk pad.
Ken Robertson van die VF+ verduidelik dat vragmotors se remme of ratte gereeld hier, weens die steilte van die pad, onklaar raak, wat ander padgebruikers se lewens bedreig.
20 May 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min