Mateo Komlosy van Curro Nelspruit behaal 100% by Eisteddfod

Loading player...
Mateo Komlosy het geskiedenis gemaak toe hy 100% behaal het in sang by die Allegretto Eisteddfod.
Die kompetisie is verlede week by sy skool, Curro Nelspruit, aangebied. Skole van Mbombela en omliggende areas het deelgeneem.
Dit is die eerste keer in die Allegretto Eisteddfod se geskiedenis dat iemand 100% behaal.
Hy sê hy het dit glad nie verwag nie. Hy het “Amazing Grace” gekies omdat die boodskap sterk tot hom spreek.
20 May 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min